top of page

About Lana Frost and her Art

 

Who is Lana Frost?
Lana was born and grew up in the rural town of Tzaneen in the Limpopo Province of South Africa. Today she lives in Pretoria. She is a mother of three beautiful children and follows a full-time career in medical administration. She learned early on to face life head on. She gives all glory to God for her talent, works very hard, has a positive outlook on life and has a wonderful sense of humour.

Lana Frost's Art
Lana is very humble about her artistic talent: "I had no formal art training and practice it because it makes me feel good", she laughs. "I like to see the beauty in life and to capture it on canvas." Lana enjoys oil- and acrylic painting as well as mosaic art forms. She started painting about 16 years ago on a commission basis. Today she is an artist in her own right. Her work brightens boardrooms and homes.

The great impressionistic masters like Van Goch and Monet inspire her. Andre Kohn is a contemporary international role model. Local artists who inspire her include Helena Hugo and Corné van Eck.


What is the meaning of Lana Frost's Art?
Lana Frost's art is unpretentious, uncomplicated and honest. Her art is performed in a free and informal impressionistic style. She does not follow the formal rules of creativity because to her there is no right or wrong in art. Lana likes to work in bright colours. She sees art as a tool that enables people to see the world through her eyes. She does not force the observer to interpret her work in a specific way. Her work encourages observers to form their own interpretations of her work. "I paint random moments that I take from my immediate environment." She enjoys figure studies, architecture and captures every-day occurrences on canvas.

With her current series "The Sensual Woman" she captures the mystic inner thoughts of womanhood. She likes to paint an elegant single women figure often with her back turned away from the observer. She captures an accidental moment of a woman in her own world of thought.


 

Oor Lana Frost en haar Kuns

Wie is Lana Frost?
Lana is gebore, en het groot geword in die klein plattelandse dorpie Tzaneen, in die Lompopo Provinsie van Suid Afrika. Vandag woon sy in Pretoria. Sy is `n moeder van drie pragtige kinders en volg `n voltydse loopbaan in die mediese administrasie bedryf. Sy het vroeg geleer om die lewe vierkantig in die oë te kyk. Sy gee graag al die eer vir haar talent aan God, werk baie hard, het 'n baie positiewe lewensuitkyk en het `n lekker sin vir humor.

Lana Frost se Kuns
Lana is baie beskeie oor haar kuns talent: “Ek het mos geen formele kunsopleiding nie en beoefen kuns omdat dit vir my lekker is, lag sy. Ek hou daarvan om die mooi in die lewe raak te sien en dit op doek vas te lê.” Lana geniet die mosaiek, olie- en akrielverf kunsmediums. Sy het ongeveer 16 jaar gelede, op `n informele basis begin skilder deur vir vriende en familie kommissie werk te doen. Vandag is sy `n kunstenares in eie reg. Haar werke helder raadsale en wonings op.

Die groot impressionistiese meesters soos Van Goch en Monet inspireer haar. Andre Kohn is `n hedendaagse internasionale rolmodel. Plaaslike kunstenaars wat haar inspireer is Helena Hugo en Corné van Eck.


Wat sê Lana se Kuns?
Lana Frost se kuns is onpretensieus, ongekompliseerd en eerlik. Sy beoefen `n vrye en baie informele impressionistiese styl. Sy hou nie noodwendig by formele kunsreëls nie want vir haar is daar nie `n reg of verkeerd in kuns nie. Lana werk graag in helder kleure in kombinasie met pastel kleure. Sy sien kuns as `n instrument om ander mense die wêreld deur haar oë te laat sien. Sy dwing nie die waarnemer om haar werk op `n spesefieke manier te interpreteer nie. Sy wil juis elke waarnemer se eie interpretasie van haar werk uitlok. “Ek skilder graag `n toevallige oomblik wat ek uit my onmiddelike omgewing waarneem.” Sy geniet dit om figuurstudies, argitektuur en die alledaagse op doek vas te lê.

Met haar huidige reeks “Die Sensuele Vrou” vang sy die misterieuse innerlike gedagtes van vrou-wees vas. Sy skilder graag `n elegante enkel vroue figuur wat dikwels met haar rug na die waarnemer gedraai is. Sy verewig graag `n toevallige oomblik van `n vrou wat in haar eie wêreld is.


 

bottom of page